

ADVERTISEMENT:

News Date: 24 August 2012
Die kleuters van Liefieland Kleuterskool in Makhado (Louis Trichardt) het verlede Vrydag hul skoolweek afgesluit met ‘n heerlike bak-en-brou uitstappie by Roman’s Pizza by Makhado Crossing. Elke kleuter het die geleentheid gekry om sy eie pizza te maak, bak en dan te geniet. Saam met van die kleuters is skoolhoof en eienaar Anrie Potgieter. Die skool het vir Christel Smith van Roman’s bedank vir die daguitstappie.
Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

ADVERTISEMENT:
