ADVERTISEMENT:

 

Larissa Venter was een van die dorp se jongklomp wat genoeg moed bymekaar kon skraap om teen die bykans 13m hoë “abseiling” toring af te gaan tydens die NG Kerk Soutpansberg se Lentefees die afgelope naweek. Die toring het ook met ‘n foefieslaaid gespog, wat goed deur beide die jongklomp en ‘n paar van die ouer garde ondersteun is.

Kerk hou Lentefees

 

News  Date: 07 September 2012

 

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines