ADVERTISEMENT:

 

 Van link na regs is Eminé Lee, Liané Smit en Ediané Viljoen. Al drie gaan skool by die Aralita Dagsorgsentrum buite Louis Trichardt.

Somervreugde!

 

News  Date: 22 January 2015

 

Alhoewel die reënval vir Januarie (29 mm teen druktyd) skraps is in vergelyking met vorige jare, wys die Bosveld nog steeds sy dankbaarheid. Orals staan die grasse geil, en plate geel en pers blommetjies is ‘n fees vir die oog. Hierdie drie jonge dames het van die veldblommetjies gepluk om huis toe te vat.

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines