ADVERTISEMENT:

 

Kansa Bark for Life

 

News  Date: 19 February 2015

 

Die afgelope Saterdag was dit die troeteldiere se beurt om hul beste voetjie voor te sit vir die Kansa Bark for Life wat by die Makhado Crossing aangebied is.

Die pretloop het besoekers op die dag ingelig oor wat die Relay for Life behels, die doel daarvan en die belangrikheid om gereeld getoets te word sodat kanker vroegtydig behandel kan word.

Die span van Zumba Fitness with Armando was ook in aksie.

 

 

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines