

ADVERTISEMENT:

News Date: 20 February 2015
Louis Trichardt se inwoners het verlede Vrydag verstom toegekyk toe ‘n klomp mans, in net hulle spesiale Kansa-baaikostuums deur die dorp se hoofstraat geloop het.
Die plaaslike Kansa-tak het hierdie jaar vir die eerste keer deelgeneem aan die jaarlikse Dare Devil-pretloop wat ‘n bewusmakingsveldtog is vir kanker by mans. Die prosessie is gevolg deur die Kansa toktokkie-gelukbringers.
Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

ADVERTISEMENT:
