ADVERTISEMENT:

 

Polisievangwa in ongeluk

 

News  Date: 15 October 2015

 

‘n Polisievangwa, van die Tshilvawhisiku Polisiestasie het Dinsdag onderstebo beland, nadat dit in ‘n ongeluk be­trokke was op die N1-suid net buite Louis Trichardt.  

Volgens plaaslike polisiewoordvoerder konst. Irene Radzi­lane was die bestuur­ders van ‘n Toyota Co­rolla en die vang­­wa op pad in ‘n suidelike rigting.

Dit is in hierdie stadium nie seker wie die ongeluk ver­oorsaak het nie. Altwee bestuurders het ligte beserings opgedoen en is na die Louis Trichardt Provinsiale Hos­pitaal geneem vir behandeling.

 

Written by

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines