ADVERTISEMENT:

 

From top tot bottom: Mrs Beryl Watson (81), Mrs Elsie Wolvaardt (94) and Mr Willem de la Rouviere (46).

Several well-known residents passes away

 

News  Date: 05 August 2005

 

MAKHADO (LOUIS TRICHARDT) – Several well-known residents this week passed away.

Well-known teacher Mrs Beryl Watson passed away peacefully at her home at the age of 81 years on Sunday, July 24.

It is a big loss for the Louis Trichardt community. Mrs Watson, born Wallford, will be missed by all her friends and children especially those who attended the extra classes offered by Mrs Watson. She was a vivacious lady with a good sense of humour, very helpful and she touched people of all walks of life, and especially children, with her warm nature.

Mrs Watson is survived by her only daughter, Maggie, living in Canada. Maggie and her husband Larry and grandchildren Ian and Michael from Canada, grandchildren Andrew, Vanessa and Robyn in Natal, great grandchildren Max and Ruben from Natal, Aunt Elizabeth and family from the States, Trevor and family from Australia and Derek, as well as all beloved friends and families will remember her as the loving person she was and she will be missed terribly.

The funeral service will be held on August 8 at 15:00 at the Methodist church.

In lieu of flowers, the family rather ask for a donation towards the Elim Hlanganani Society for the Care of the Aged. If you need any more information please contact the minister at the Methodist Church or phone (015) 517 7184 or 083 288 8742.

* Een van Ons Tuiste se jarelange inwoners, tannie Elsie Wolvaardt, is op 1 Augustus hier oorlede, ‘n maand voor haar 95ste verjaarsdag.

Tannie Elsie en oom Stoffel was alombekend in Levubu en het sowat 18 jaar gelede in ‘n woonstel by Ons Tuiste ingetrek.

Na die afsterwe van oom Stoffel is tannie Elsie in die siekeboeg opgeneem waar sy vir ‘n periode van nege jaar versorg is. Op haar dag was sy ‘n vrou met hare op haar tande wat ses seuns grootgemaak het. Sy was ook ‘n voorslag in die kombuis en met haar hekelwerk.

Die kinders en kleinkinders het hul dank uitgespreek teenoor mev. Kittie de Bruin (bestuurder van Ons Tuiste) en haar personeel vir die jarelange versorging, hulp en liefde van hul ouers en grootouers. Dank is ook uitgespreek teenoor die mede-inwoners van Ons Tuiste en medici wat tannie Elsie bygestaan het.

“Mag ouma Elsie rus vind by God en mag almal haar stille geaardheid onthou en bewonder,” het die familie gesê.

* Mnr. Willem de la Rouviere van Motorama is op 27 Julie hier in die ouderdom van 46 jaar oorlede.

Hy is op Dinsdag (2de) om 11:00 vanuit die Lede in Christus Kerk begrawe. Die diens is waargeneem deur pastoor Gert Schoeman. Die familie het almal bedank vir hul bystand, gebede, blomme en liefde met die afsterwe van mnr. De la Rouviere. “Ons waardeer dit opreg en mag die Here julle ryklik daarvoor seën,” het die familie gesê.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines