

ADVERTISEMENT:

News Date: 05 August 2005
MAKHADO (LOUIS TRICHARDT) – Die Hooggeregshofsaak met betrekking tot die dorp se omstrede naamsverandering vanaf Louis Trichardt na Makhado word op 18 Augustus in Pretoria aangehoor.
Weens ongekende belangstelling in die saak word almal wat die hofverrigtinge wil bywoon versoek om met Inga Gilfillan te skakel by tel. 072 509 3939, sodat die nodige reëlings getref kan word. Almal is welkom.

ADVERTISEMENT:
