

ADVERTISEMENT:

News Date: 02 June 2006
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy na bewering verantwoordelik was vir die moord op polisiespeurder Mias Zwarts van Musina, se saak is verlede week verwys na die Streekshof.
Insp. Petrus Sinthumule, ‘n voormalige kollega en vertroueling van Zwarts, het op 12 Mei vir die eerste keer vlugtig in die Soutpansberg Landdroshof verskyn. Sy saak sal nou op 5 Julie verder in die Streekhof verhoor word.

ADVERTISEMENT:
