ADVERTISEMENT:

 

Naamsaak se stukke by Appèlhof

 

News  Date: 16 June 2006

 

Die Voorsittersvereniging (VV) het Maandag (12de) hul betooghoofde en protesnota aangaande die dorp se omstrede naamsveradering van Louis Trichardt na Makhado by die Appèlhof in Bloemfontein ingedien.

Dit het plaasgevind onder leiding van die vereniging se advokaat. In die protesnota word daar onder meer gevra dat die aanhoor van die saak vervroeg moet word. Die Staat het 30 dae tyd om op die betooghoofde en protesnota te reageer.

Intussen het die VV hul dank uitgespreek teenoor almal wat finansieel bydra tot die betaling van regskostes.

“Dit is ‘n teken van hoe ‘n gemeenskap kan saamstaan,” het mnr. André Naudé (voorsitter van die VV) gesê.

 

Written by

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines