ADVERTISEMENT:

 

Hervormers hou basaar

 

News  Date: 01 June 2018

 

Inwoners word hartlik uitgenooi om vandag en Saterdag te gaan inloer by die jaarlikse basaar van die Hervormde Kerk Louis Trichardt (hoek van Stubbs- en Kroghstraat).

Die tafels kreun behoorlik onder al die lekkernye.

By die koek- en poedingtafel gaan daar iets lekker vir almal wees, en vir diegene wat hou van meer sout as soet, kerrie-en-rys, hamburgers, stokworse, worsbroodjies en vele meer. Die tradisionele pannekoek en jaffels sal ook verkoop word. Daar is ook kwaliteit vleis en biltong beskikbaar. Vir die kinders is daar ‘n witolifanttafel en ‘n skyfskietkompetisie.

“Dan het ons ook baie mooi vars groente en vrugte van die plaas af teen sakpaspryse,” sê die kerk.

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines