ADVERTISEMENT:

 

Bekende aangekla van diefstal

 

News  Date: 20 October 2006

 

Bekende plaaslike sakeman, Inus Oosthuizen, het op Vrydag, 13 Oktober, in die landdroshof op Makhado (Louis Trichardt) verskyn op ‘n klag van diefstal.

Die saak teen Oosthuizen hou verband met die beweerde diefstal van vliegtuigbrandstof (jet fuel) vanaf Lugmagbasis Makhado.

Oosthuizen se saak is uitgestel tot Maandag, 6 November vir verdere ondersoek.

 

Written by

Riaan de Swardt

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines