ADVERTISEMENT:

 

Polisie ondersoek swembad-slenter

 

News  Date: 22 December 2006

 

Die speurtak op Makhado (Louis Trichardt) ondersoek tans ‘n saak van bedrog teen ‘n man wat gedurende Oktober ‘n spesiale aanbod op die installering van swembaddens in die Zoutpansberger se kleinadvertensies geadverteer het.

Die man, bekend as Billy Mnguni, het ten minste een inwoner, mnr. Dieter Wagner, R10 000 laat verloor, nadat die geld in kontant as deposito betaal as. Na die betaling het "Billy" spoorloos verdwyn en antwoord hy ook nie meer sy selfoon nie.

Die ondersoekbeampte in die saak het lede van die publiek, wat dalk ook slagoffers van die klaarblyklike slenter was, versoek om hom te skakel by tel. 082 045 1309.

 

Written by

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines