ADVERTISEMENT:

 

Victor-egpaar weer in hof oor kinderpornografie

 

News  Date: 13 April 2007

 

Derick Leo (43) en Joey (47) Victor, die egpaar van Musina wat teregstaan op ‘n klag van die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie, het op Dinsdag, 3 April, weer in die streekhof in Louis Trichardt verskyn.

Die Victor-egpaar se saak is verlede week uitgestel tot Maandag, 28 Mei, vir verdere verhoor.

Die egpaar voer ter verdediging aan dat hulle nie geweet het die foto’s wat hulle geneem het is eksplisiet nie. Hulle het ook aangevoer dat die meisie ouer gelyk het as wat sy was en dat hulle nie gedink het sy is minderjarig nie.

 

Written by

Riaan de Swardt

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines