ADVERTISEMENT:

 

Kantore van die Zoutpansberger en Limpopo Mirror sluit

 

News  Date: 21 December 2007

 

Lesers en kliënte van die Zoutpansberger en Limpopo Mirror word daaraan herinner dat die koerant se kantore vanaf 21 Desember tot 7 Januarie 2008 gesluit sal wees vir die Kersseisoen.

Hierdie is dus die laaste uitgawes van die koerante vir 2007. Ons volgende uitgawes sal weer op Vrydag, 11 Januarie verskyn. Graag wens die koerantpersoneel al hul gereelde lesers en lojale kliënte ‘n geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwe Jaar toe.

Readers and clients of the Zoutpansberger and Limpopo Mirror are reminded that the office of the newspaper will be closed for the Christmas season from December 21 until January 7, 2008.

These editions are the last for 2007. The next editions will appear on Friday, January 11 2008. The newspaper staff wishes all their readers and loyal clients a Merry Christmas and Happy New Year.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines