

ADVERTISEMENT:

News Date: 25 July 2008
Gedink voorvalle van mense wat brandstof ingooi en dan wegjaag gebeur net aan die
‘n Soortgelyke insident het Saterdag, 19 Julie, by Levubu Vulstasie plaasgevind. ‘n Taxi-bestuurder het R180 se brandstof ingegooi, R30 in die petrolpompjoggie se hand gedruk en laat spaander. Gelukkig was die vulstasiepersoneel flink genoeg om die oortreder se registrasienommer te kry en ‘n rukkie later moes hy maar sy optrede in die polisiestasie op Levubu gaan verduidelik.
Vulstasie-eienaar mnr. Kallie Erasmus vertel:
“Sy [die taxibestuurder] verweer [nadat hy vasgestrek is] was dat hy nie genoeg geld gehad het nie en wou net gaan geld haal. Maar dit is ‘n lieg! Hy het hier weggetrek dat jy net sien klippe spat. Ek meen, al my joggies op die rybaan het hom probeer stop, omstanders ook, maar hy het net laat wiel!”
Erasmus het hoë lof gehad vir die Levubu polisie se flinke reaksie, veral die optrede van Inspekteur Mashau.
“Kyk, daardie ou was wragtig wakker. ‘n Uur en ‘n half later was die culprit in sy kantoor. Hy het hom opgespoor, gearresteer en ingebring.”
Oor die lot van die taxibestuurder sê Erasmus dat hulle besluit het om nie te vervolg nie.
“Hy is toe nou vreeslik jammer en ek dog toe kom ons gee hom maar ‘n
Erasmus sê hy wil graag ander vulstasie-eienaars in die streek waarsku dat hierdie probleem ook nou hier begin kopuitsteek.
“Dit is nie net ‘n kwessie dat dit daar aan dieAndries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

ADVERTISEMENT:
