ADVERTISEMENT:

 

Drie verdagtes in Bonnema-moord verskyn weer in hof

 

Walter Maringa (24), Mudau Sylvester Takalani (31) en Khodani Tshishonga (33) het vanoggend in ‘n stampvol hofsaal verskyn.

Die drie mans, onder wie glo een ‘n werker op die plaas van Hennie Bonnema (62) was, word daarvan verdink dat hulle Bonnema verlede maand ingewag en doodgesteek het voor sy huis.

Hulle is twee weke gelede deur die Levubu Polisie aangekeer.

Al drie se saak is uitgestel tot en met volgende Woensdag (16 November), sodat hulle regsverteenwoordigers ‘n borgaansoek kan bring. Tot dan sal hulle in aanhouding bly.

Lees volle berig hier

News in brief - Date: 09 November 2016

Recent Articles

Search for a story:

 

Walter Maringa (24), Mudau Sylvester Takalani (31) en Khodani Tshishonga (33) het Woensdagoggend weer vlugtig in die periodieke hof verskyn in Levubu. Foto's verskaf.

 

ADVERTISEMENT

 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

Email: [email protected]

ADVERTISEMENT: