ADVERTISEMENT:

 

Inwoners spring self in

 

News in brief  Date: 14 November 2016

 

Die naweek se storm reënbuie het heelwat bome regoor Louis Trichardt ontwortel. 

Teen Sondag het inwoners self ingespring en van dié bome begin opsaag sodat dit weggery kan word. 

"Ek doen maar net my deel vir die gemeenskap," het Jean du Preez gesê. 

Hy sê hy saag gereeld bome op, wat omgeval het in die dorp, want hy het gesien die plaaslike munisipaliteit kom nie self daarby uit nie.

 

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines