ADVERTISEMENT:

 

Die 5-jarige Zian de Beer van Kleuter Kampus.

Zian steel die kollig by Kleuter Kampus konsert

 

News in brief  Date: 18 November 2016

 

Die 5-jarige Zian de Beer het die gehoor laat skater met sy danspassies by sy skool, Kleuter Kampus, se konsert op Donderdag, 17 November.

Die vrolike musiek het Zian aan die wikkel gehad oor die hele verhoog. Zian kon net nie stilstaan nie, en het elke kans wat hy kon kry gedans. 

Ander klasmaats, wat Zian gevoel het kom in sy pad, het hom nie onder gekry nie.

Kyk gerus na ons kort videotjie van Zian se kaperjolle op die verhoog.

 

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines