ADVERTISEMENT:

 

Kaalvoet in die reën

 

News in brief  Date: 07 March 2017

 

Man, dis lekker om die reën te speel!

Leerlinge van die CVO Skool, net buite Louis Trichardt, het gister vir ‘n wyle die skoolboeke opsy geskuif en in die reën baljaar. 'n Werknemer by die skool, mev. Maré van der Merwe het die video's gemaak.

Daar is op party plekke in Louis Trichardt net bietjie meer as 60mm reënval gemeet.

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines