ADVERTISEMENT:

 

Een van die koerant se lesers wat vanoggend verby die Ingwe Hotel op die N1-noord gery het, het hierdie foto ingestuur van ‘n bus wat neus-in-die-lug te lande gekom het teen die berg. So ver die Zoutpansberger kon vasstel het die bestuurder beheer verloor oor sy bus, nadat die remme onklaar geraak het. Niemand is ernstig beseer in die voorval nie en reddingswerkers was teen 10:00 nog besig om te spook om die bus te verwyder.

Lesers bydrae: Niemand beseer in bus-ongeluk

 

News in brief  Date: 23 March 2017

 

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines