ADVERTISEMENT:

 

Wonderbaarlik is niemand dood tydens hierdie ongeluk by die vierrigting-stopstraat op die hoek van Krogh en Joubertstraat in Louis Trichardt Dinsdagoggend nie. Die botsing het weereens die soeklig geplaas op die groot probleem van motoriste wat al meer versuim om gehoor te gee aan verkeersreëls, soos om by ‘n stopstraat te stop. Beide lugsakke in hierdie voertuig het ontplooi, nadat ‘n bakkie teen hoë spoed met hulle gebots het. ‘n Videogreep van die ongeluk kan gesien word by www.zoutpansberger.co.za.

Hoëspoed ongeluk in middedorp

 

News in brief  Date: 29 June 2017

 

Wonderbaarlik is niemand dood tydens hierdie ongeluk by die vierrigting-stopstraat op die hoek van Krogh en Joubertstraat in Louis Trichardt Dinsdagoggend nie.

 

Written by

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines