ADVERTISEMENT:

 

BELANGRIKE KENNISGEWING

 

News in brief  Date: 10 July 2017

 

Die Makhado Brandweerstasie ervaar tans tegniese probleme met hul telefoonlyne in die kontrolekamer.

Die Vhembe Distriksmunisipaliteit het vandag bevestig dat die probleem onder hul aandag gebring is en aangespreek sal word.

In die geval van nood word inwoners gevra om intussen van die volgende noodnommer gebruik te maak: 015 516 5796.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines