

ADVERTISEMENT:

Annika Schwerdtfeger en TG Fourie is Woensdagoggend (16 Augustus) aangewys as Hoërskool Louis Trichardt se nuwe hoofmeisie en -seun vir 2017/18. Hou gerus die koerant dop vir meer foto’s en om te sien hoe die skool se nuwe LUK-portefeulje daarna uitsien.
News in brief Date: 16 August 2017

ADVERTISEMENT:
