ADVERTISEMENT:

 

Danie Pieta.

Danie Pita borg toegestaan

 

News in brief  Date: 05 September 2017

 

Danie Pita (46) se borgaansoek is Dinsdag, 5 September, toegestaan in die Louis Trichardt Distrikshof.

Pita het verskyn op ‘n klag van die onwettige besit van plofstof en onwettige ammunisie. Hy is verlede Donderdag deur die Valke gearresteer, nadat daar na bewering plofstof en onwettige ammunisie op sy besigheidsperseel in Kortstraat gevind is. ‘n Woordvoerder van die Valke se eenheid in Limpopo, kapt. Matimba Maluleke, het na sy arrestasie gesê Pieta is gearresteer, nadat die eenheid op ‘n wenk gereageer het.

Pita se borg is vasgestel op R5 000. As deel van sy borgvoorwaardes moet hy die ondersoekbeampte in die saak vooraf in kennis moet stel as die provinsie wil verlaat.

Lees die volle verslag in hierdie week se uitgawe van die Zoutpansberger.

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines