

ADVERTISEMENT:

Richard Lambert doen dit weer! Richard, ‘n leerling van Hoërskool Louis Trichardt, het Vrydag die SO/19-driesprong rekord drie keer verbeter by die Interhoër Atletiekbyeenkoms in Musina. Die nuwe rekord is nou 14.11 m (ou rekord 13.88). Hou volgende week se Zoutpansberger dop vir meer foto's van al die Interhoër se aksie.
News in brief Date: 23 February 2018
Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

ADVERTISEMENT:
