ADVERTISEMENT:

 

Wyle oom Andro Fourie. Foto verskaf.

Andro Fourie oorlede

 

News in brief  Date: 28 February 2018

 

Die Soutpansberg-gemeenskap het hierdie week afskeid geneem van nog een van sy bekende inwoners.

Oom Andro Fourie van Louis Trichardt is Woensdag (28 Februarie) oorlede in die ouderdom van 68. Hy sal Dinsdag, 6 Maart vanuit die NG Kerk-Moedergemeente om 11:00 begrawe word.

‘n Volledige huldeblyk vir oom Andro sal in volgende week se uitgawe van die Zoutpansberger verskyn.

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines