ADVERTISEMENT:

 

Rowers slaan toe by P&O Feeds

 

News in brief  Date: 04 May 2018

 

Daar is berigte ontvang van ‘n gewapende roof by P&O Feeds in Louis Trichardt.

Dié onderneming, geleë naby die Louis Trichardt spoorwegstasie, is glo Vrydag tydens etenstyd beroof. Dit is nog nie bekend hoeveel rowers betrokke was by die voorval nie of wat presies gebuit is nie.

Die Zoutpansberger kon wel bevestig dat niemand in die voorval gewond of beseer is nie.

Plaaslike polisie het die voorval by navraag bevestig en onderneem om meer besonderhede bekend te maak, sodra hulle voorlopige ondersoek afgehandel is.

 

Written by

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines