ADVERTISEMENT:

 

Wyle oom Jas Brummer (75). Foto: Facebook.

Oom Jas Brummer oorlede

 

News in brief  Date: 08 May 2018

 

Louis Trichardt het hierdie week met groot hartseer verneem van die afsterwe van nog een van sy bekende inwoners.

Oom Jas Brummer (75) is Maandag in ‘n hospitaal in Pietersburg oorlede. Daar is nog nie enige begrafnisreëlings bekend gemaak nie.

‘n Volledige huldeblyk vir oom Jas sal in hierdie week se uitgawe van die Zoutpansbergerverskyn.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines