Die nuwe Graad 1´tjies van die CVO Skool Zoutpansberg het hulle skoolloopbaan begin vol glimlagte. Voor, van links na regs, is Anthony Goddard, Herman Scheepers en Fourie Steyn. In die middel is Arlené de Jager, Hendré de Jager, Shané Smit en CJ Wolfaardt. Agter is Juffrou Erna Prinsloo, Mieke Prinsloo en Megan Botes.
School Date: 16 January 2013