ADVERTISEMENT:

 

Hoërskool Louis Trichardt het verlede week leerlinge vereer vir hul prestasies in hokkie. Meisiespelers wat hul eerste balkie ontvang het was voor, van links na regs, Emené Jordaan en Leandri Muller. Agter is Laura-Li Cilliers, Izelda de Bruin en Joleen de Swardt. Agter is Takalani Mashamba, Dandré le Roux en Chochi Munonde. Inlas: Iné du Plessis, wat haar derde balkie vir hokkie ontvang het nadat sy vir drie jaar agtermekaar vir die A-span gespeel het. Afwesig was Delicia du Plessis en Basetsana Maphagela. Spelers het gekwalifiseer deur drie jaar agtermekaar vir die skool se eerstespan te speel.

Skole vereer sport en akademesiese prestasies.

 

School  Date: 13 August 2015

 

 

Written by

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines