Die “nuwe” Suid-Afrika bied baie uitdagings by skole
Dissipline by skole bly ‘n baie aktuele onderwerp en volgens mnr. Louis Cilliers, hoof van Hoërskool Louis Trichardt, het hulle in die “nuwe” Suid Afrika definitief baie meer uitdagings in die onderwys as ooit vantevore.



