Triegies gemaklik voor in skoleliga
Hoërskool Louis Trichardt het die afgelope naweek hul voorsprong in die provinsiale skole Spur XCO-bergfietsliga verder vergroot, en met slegs een bepaling oor, blyk dit dat die skool vanjaar moeilik geklop gaan word.



