Hartseer vaarwel aan Johann Dreyer
Die Soutpansberg het die afgelope week met hartseer afskeid geneem van mnr. Johann Anton Dreyer wat op Dinsdag, 2 Februarie, in die ouderdom van 64 jaar oorlede is.

ADVERTISEMENT:

Die Soutpansberg het die afgelope week met hartseer afskeid geneem van mnr. Johann Anton Dreyer wat op Dinsdag, 2 Februarie, in die ouderdom van 64 jaar oorlede is.
Die een oomblik was die twee boesemvriende nog op pad huis toe ná ‘n visvanguitstappie - iets waarvoor albei baie lief was – maar die volgende oomblik kom die skoknuus dat hulle in ‘n gru-ongeluk betrokke was.
A young man convicted on seven counts of culpable homicide and reckless driving after an accident in Tshidzini village some four years ago will have to spend 14 years in jail.
Ná weke van saam bid en hoop op beterskap, het die nuus van die afsterwe van die Soutpansberg se beminde dr. Piet Loock (60) vir baie as groot skok gekom.
Die nuus dat die 34-jarige Cameryn Jackson van Louis Trichardt ná bykans drie weke in ‘n koma Maandagmiddag haar oë opgemaak het en selfs bietjie kon eet, is uit alle oorde met groot blydskap en vreugde begroet.
‘n Gesin van Louis Trichardt leef in vrees, nadat hulle betrek is by ‘n rassevoorval die afgelope naweek. Elsabe Bezuidenhout van Louis Trichardt het Saterdag ‘n kennisgewing op haar Facebook-blad geplaas, nadat sy aangeval is deur ‘n groep mense. Die voorval het hom afgespeel in die parkeerarea van die Makhado Crossing.
She comes in quietly and sits down properly. She is very soft-spoken. She is a sex worker. Up until two years ago, Todani (not her real name) was just a sex worker until she got drawn in by the Munna Ndi Nnyi? (MNN) organisation in Louis Trichardt.
There is growing unhappiness among soccer fans in the Makhado area, following the alleged failure of the Chief Whip of the Limpopo Province to honour a sponsorship agreement. The well-known politician, Falaza Mdaka, is accused of reneging on his promise to pay R20 000 to the winners of a league named after himself.
The smile of 65-year-old Mr Milingoni Boy Tshimuka was beaming when he reflected on a period of 42 years at Louis Trichardt High School as a general worker.
Another ugly incident of mob justice occurred in the centre of Louis Trichardt on Tuesday afternoon. Four suspects were seriously beaten by an angry crowd, presumably after one of them was pointed out as a handbag-snatcher.

