Vrou erken sy het duisende gesteel
‘n Vrou van Louis Trichardt het verlede week skuldig gepleit op klagte van bedrog wat verband hou met derduisende rande wat sy verduister het.

ADVERTISEMENT:

‘n Vrou van Louis Trichardt het verlede week skuldig gepleit op klagte van bedrog wat verband hou met derduisende rande wat sy verduister het.
Residents of Vuwani outside Louis Trichardt, who fought running battles with the police during violent protests for months, have vowed to take up the struggle from where they left off last year.
When Mercy Masakona Madzivhandila vanished from the music scene after releasing her fourth album, Dzina lawe, in 2009, many critics concluded that it was the end of the road for her.
Brief oor Munisipale probleme
In ‘n spanpoging tussen Helpende Hand en die AGS Levubu het ‘n vrag vol gebreide beertjies by Ons Tuiste aangekom.
Emotions ran high when mourners bade farewell to the respected community leader, Mr James Rasimphi (96), who was laid to rest at Masia graveyard on Saturday.
“Bernard,” flikflooi Daisy en sy drapeer haarself op sy skoot. “Ons het mos ‘n bietjie publisiteit nodig vir die gastehuis ... Jy weet mos, lokale publisiteit. Ek weet ons spandeer baie tyd en geld aan internasionale bemarking want ek weet dis eintlik ons mark, maar die mense van die omgewing is vreeslik nuuskierig oor die plek. En jy weet mos – die pryse wat ons vra is eintlik bietjie rof op beursies wat net rande sien...” Daisy knibbel liggies aan Bernard se linkeroor.
A resident of Tshaulu Tshialwe outside Thohoyandou was attacked and killed by a crocodile in the Luvhuvhu River on Monday.
Die 34-jarige Cameryn Jackson van Louis Trichardt verkeer steeds in ‘n koma.
*01 Februarie 2016 - Cameryn Jackson (34) van Louis Trichardt se verloofde, Heinrich Volschenk, het aan die Zoutpansberger bevestig dat sy vanmiddag haar bewussyn herwin het. Sy het ook al ietsie geëet. Meer besonderhede sal later bekend gemaak word.*
The use of firearms and watching of violent movies on TV by children came under the spotlight during the funeral service of Vhembe boy Gundo Mamatho (12), a Grade 5 pupil at Maniini Primary School.
Three young cyclists of the Soutpansberg area are on their way to rub shoulders with some of South Africa’s elite mountain bikers.
Following a report last week on the development of Makhado Crossing in Louis Trichardt, the Makhado Municipality has shed some more light on the situation.

