ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Musina traditional leaders launch forum

News: 12 August 2015 By News Correspondent

As part of strengthening relationships with stakeholders, the Mayor of Musina, Cllr Mihloti Ramoyada, had a meeting with traditional leaders whose villages fall under Musina Municipality last week.

FOTO'S: Inni Berg Fees 2015

Galleries: 11 August 2015 By Isabel Venter

Die Inni Berg Fees, die jaarlikse instelling van die CVO Skool Zoutpansberg, het weereens vir groot opgewondenheid gesorg. 'n Groot aantrekking by die fees hierdie jaar, was optredes deur Adam Tas en Karlien van Jaarsveld. 

A beast is on the loose!

News: 10 August 2015 By Tshifhiwa Mukwevho

An unidentified creature, which reportedly has the shape of a dog, is apparently on the loose in the Elim area and has already attacked more than 25 residents.

Verdagtes agter tralies

News: 10 August 2015 By Andries van Zyl

Die Levubu-gemeenskap voel hulle kan bietjie rustiger slaap, met die nuus dat die polisie twee verdagtes aangekeer het wat positief verbind word met ‘n onlangse vlaag gewelddadige rooftogte.

Kruger-uitspraak kan hulle laat vry loop

News: 10 August 2015 By Isabel Venter

Die stryd ten opsigte van die toetssaak wat die toekoms van renosters drasties kan verander, is nog lank nie verby nie. Mnr. Johan Kruger, ‘n wildboer van Alldays, is reeds in ‘n jarelange stryd met die Staat betrokke om die moratorium op die handel in renosterhorings opgehef te kry.

Brande teister streek te midde van verbod

News: 07 August 2015 By Isabel Venter

Te midde van die Soutpansberg-streek se brandverbodperiode sal die Zoutpansbergerhierdie jaar weer, in samewerking met die Makhado Fire Protection Association (MFPA), ‘n brandgevaarindeks aan lesers bekendstel.

King Mphephu celebrates his birthday.

News: 07 August 2015 By Kaizer Nengovhela

It was a glamorous and joyful occasion for the residents of Vhembe on Saturday, when the birthday celebrations of the Vhavenda King; Toni Mphephu Ramabulana; was held at Dzanani.

Watertekorte belemmer werksaamhede

News: 07 August 2015 By Isabel Venter

Mnr. Jack Ramalatso, bestuurder van die Makhado-brandweerstasie, het verlede week gesê dat die stasie se werk nie net belemmer word deur kroniese watertekorte nie, maar ook deur die feit dat die Makhado Munisipaliteit agterlosig is met hul brandvoorsorgmaatreëls.

MMs facing criminal charges over pollution

News: 07 August 2015 By Isabel Venter

The municipal managers of both the Vhembe District Municipality (VDM) and the Makhado Municipality (MM) are facing criminal charges for polluting the environment.