Kittie kry erkenning vir kwarteeu van diens
Waaraan het inwoners van ‘n ouetehuis ‘n behoefte? Buiten dat hul geliefdes hul nooit moet afskeep nie, is daar die behoefte aan goeie versorging, ‘n ordelike omgewing en die vastigheid wat goeie bestuur verleen.



