58. Daisy leer die Texas-mans van volkspele
Daisy werk hard om die gastehuis gereed te kry vir die internasionale besoekers. Bernard dring egter aan dat sy en ‘n vriendin op ‘n “road trip” gaan om die materiaal en ander benodighede vir die gastehuis aan te koop. As hulle reis, is net die Bloutrein goed genoeg, maar besef hy die gevare van ‘n Daisy op so ‘n trein ...



