56. Daisy en kie reis in weelde op die Bloutrein
Daisy werk hard om die gastehuis gereed te kry vir die internasionale besoekers. Somtyds word die besigheid met plesier gemeng, veral as Bernard aandring dat sy en ‘n vriendin op ‘n “road trip” gaan om die materiaal en ander benodighede vir die gastehuis aan te koop. As hulle reis, is net die Bloutrein goed genoeg ...



