Triegie-toneel skitter tydens ATKV-fees
News:
30 August 2014
By Linda van der Westhuizen
Hoërskool Louis Trichardt se toneelgroep is die wenners van die ATKV Gauteng-Suid se tienertoneel streekfees met Harnas - ‘n stuk wat die grootliks-onaangeraakte onderwerp van mensehandel kaalhande aanpak.



