42. Daisy beproef die vet van ‘n gesonder leefstyl
Tussendeur die reise oorsee spandeer Daisy en Bernard tyd op die plaas agter die berg. Die stad wil egter nie altyd net suid van die tolhekke bly nie en volg Daisy tot op die plaas. Vandeesweek is dit in die gestalte van ‘n dik rooi boek wat gesondheidsvreugdes belowe, maar ‘n paar opofferings eis ...



