Jenika trek “groen en goud” oor haar kop
Sport:
25 July 2014
By Linda van der Westhuizen
Jenika Pohl, hokkiespeler van Hoërskool Louis Trichardt, is gekies vir die Bokkieweek se O/16 President-hokkiespan en het daarmee haar “groen-en-goud” ontvang.



