Pasop vir hierdie oom se gladdebek praatjies
News:
18 July 2014
By Isabel Venter
Dit is lankal nie meer net inbrake en diefstal waarteen inwoners van die streek moet waak nie – bedrieërs kom deesdae wyd voor.



