Kaskarkenades!
Sport:
27 March 2014
By Isabel Venter
Laerskool Louis Trichardt het laas week weer hul gewilde kaskarwedren gehou.

ADVERTISEMENT:

Daisy se bos is klaarblyklik deesdae êrens te midde van die stadsliggies te vinde, want sy word gereeld ge”wine” en ge”dine” in die wêreld van die belangrikes. Hierdie bederfies maak selfs ‘n draai in “da” land daar by die see en sluit ‘n eersteklas vliegrit in.

