ADVERTISEMENT:

Dewald Stroebel van Laerskool Louis Trichardt is die amptelike O/13 Limpopo tenniskampioen. Dit volg nadat die daagwedstryde op 14 Februarie afgehandel is en Dewald, wat nommer twee in die Limpopo O/13-tennisspan was, die nommer een speler met 6-3 en 6-1 geklop het. Die Limpopospan sal later in die kwartaal in Bloemfontein aan die Suid-Afrikaanse tenniskampioenskappe deelneem.

Dewald nommer een in tennis

Sport  Date: 02 March 2012

Dewald Stroebel van Laerskool Louis Trichardt is die amptelike O/13 Limpopo tenniskampioen. Dit volg nadat die daagwedstryde op 14 Februarie afgehandel is en Dewald, wat nommer twee in die Limpopo O/13-tennisspan was, die nommer een speler met 6-3 en 6-1 geklop het. Die Limpopospan sal later in die kwartaal in Bloemfontein aan die Suid-Afrikaanse tenniskampioenskappe deelneem.

Written by

Linda van der Westhuizen

Linda van der Westhuizen has been with Zoutnet since 2001. She has a heart for God, people and their stories. Linda believes that every person is unique and has a special story to tell. It follows logically that human interest stories is her speciality. Linda finds working with people and their leaders in the economic, educational, spiritual and political arena very rewarding. “I have a special interest in what God is doing in our town, province and nation and what He wants us to become,” says Linda.

ADVERTISEMENT:

Recent Headlines