ADVERTISEMENT:

 

Die vreugdevure het hoog gebrand toe daar op 18 Mei bekendgemaak is dat Hoërskool Louis Trichardt die algehele wenners van vanjaar se Super 16-reeks is. Die trofee is deur mnr. Chaka Croucamp (tweede van links), sport en rekreasie direkteur van Tshwane Universiteit vir Tegnologie, oorhandig. Mnr. Croucamp is vergesel deur die adjunk-president van die Bloubulle in Limpopo, mnr. Charles van Wyk (heel links). Saam met die besoekers verskyn die skool se sportafrigters en organiseerders. Hoërskool Nylstroom is tweede in die reeks, wat bestaan uit rugby, netbal, hokkie en atletiek. Dit is die tweede keer sedert die ontstaan van die reeks dat Triegies met die algehele trofee wegstap.

Super 16 algehele wenners!

 

Sport  Date: 25 May 2012

 

Die vreugdevure het hoog gebrand toe daar op 18 Mei bekendgemaak is dat Hoërskool Louis Trichardt die algehele wenners van vanjaar se Super 16-reeks is.

 

Written by

Linda van der Westhuizen

Linda van der Westhuizen has been with Zoutnet since 2001. She has a heart for God, people and their stories. Linda believes that every person is unique and has a special story to tell. It follows logically that human interest stories is her speciality. Linda finds working with people and their leaders in the economic, educational, spiritual and political arena very rewarding. “I have a special interest in what God is doing in our town, province and nation and what He wants us to become,” says Linda.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines