ADVERTISEMENT:

 

Erik Welman (17) van Makhado (Louis Trichardt), afgeneem saam met die Brit Nicholas Matthew (links). Matthew is die huidige wêreldkampioen in muurbal en was die wenner van die Britse Muurbal Ope in 2012, 2009 en 2006. Erik het die eer gehad om hom te ontmoet tydens ‘n vier-uur-lange afrigtingsessie as deel van die Suid-Afrikaanse In2squash junior muurbal-toergroep se besoek aan Engeland. As deel van die toergroep het Erik, tans 26ste gekeur in Suid-Afrika in die O/19-ouderdomskategorie, die land in verskeie toernooi verteenwoordig, insluitend die Pontefract Junior Ope in West Yorkshire, Britse Junior Ope in London en Skotse Junior Ope in Edinburgh. Die toergroep keer hierdie naweek terug na Suid-Afrika. Foto verskaf.

Erik skuur skouers met wêreld se beste

 

Sport  Date: 11 January 2013

 

 

Written by

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines