

ADVERTISEMENT:

Die Louis Trichardt Gimnastiekklub se gimnaste het vanaf 5 tot 6 September deelgeneem aan die Noord-sone gimnastiekkampioenskappe in Kemptonpark en uitgeblink. Al hierdie gimnaste het brons medaljes teruggebring. Voor, van links na regs, is Jana Erwee en Cara van der Goot. Agter is Michelle Ackerman, Ethel du Preez, Úané Pretorius, Marli Erwee en Angelique van der Westhuizen.
Sport Date: 12 September 2014
Die Louis Trichardt Gimnastiekklub se gimnaste het vanaf 5 tot 6 September deelgeneem aan die Noord-sone gimnastiekkampioenskappe in Kemptonpark en uitgeblink.
Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

ADVERTISEMENT:
