ADVERTISEMENT:

 

Die O/15-krieketspan van Hoërskool Louis Trichardt afgeneem saam met die span se afrigter, mnr. Johan Minnie.

0/15 Krieketspan van Hoërskool Louis Trichardt wen semi-finaal van liga

 

Sport  Date: 26 September 2014

 

Die O/15-krieketspan van Hoërskool Louis Trichardt het die semi-finaal van die liga gewen, nadat hulle Hoërskool Ben Viljoen (Groblersdal) op 20 September op hulle opponente se tuisveld geklop het. Die finaal sal in Polokwane plaasvind en die span wag nog dat die datum bekendgemaak word. Saam met die span is hul afrigter, mnr. Johan Minnie.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines