

ADVERTISEMENT:

Al hierdie klein ballerinatjies (Tiny Tots 1 afdeling) het op Woensdag, 3 September, hulle Suid-Afrikaanse Dansakademie-eksamens geslaag. Hulle is almal studente van die Northern Ballet Academy. Voor is Karla Kotzé. Agter, van links na regs, is Mienke Burger, Chaeli Thomson, Kara Botes en Carli Hattingh. Foto verskaf.
Sport Date: 10 October 2014
Studente van die Northern Ballet Academy in Makhado (Louis Trichardt) het op Woensdag, 3 September, hul balleteksamens te Polokwane afgelê.
Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

ADVERTISEMENT:
